[PDF] [EPUB] Lam ter slagting Download by Madelein Rust. Download Lam ter slagting by Madelein Rust in PDF EPUB format complete free.
Brief Summary of Book: Lam ter slagting by Madelein Rust
Here is a quick description and cover image of book Lam ter slagting written by Madelein Rust which was published in January 1, 2018. You can read this before Lam ter slagting PDF EPUB full Download at the bottom.
Wat het ‘n geheime organisasie en ‘n kultus met korrupsie in hoe plekke te doen? Vyf meisies is reeds gemartel en vermoor voordat Renata Malan en haar span deur die polisie gekontrakteer word om ‘n nuwe geval te ondersoek. Elke geval is doelbewus geplant sodat dit ontdek moes word en die modus operandi laat geen twyfel dat dit ‘n reeks is nie. Maar die spoor is koud. Identifikasie is onmoontlik vanwee hu gesigbeserings. Dit maak slagofferprofilering onmoontlik, want hoe vang mens ‘n moordenaar as jy nie weet wie die slagoffers is of waar hulle vermoor is nie? Die enigste ander leidraad is ‘n belofte van nog ‘n moord oor drie en dertig dae. Toe die outistiese forensiese beeldhouer in hegtenis geneem word, gaan rooi ligte aan vir Renata, en sy en haar span delf dieper. Word iets toegesmeer? Speel die obskure Noagsgemeente dalk ‘n rol? Tot watter mate sal die Vrymesselaars een van hulle lede beskerm? Wat weet Mistress Raven, die eienares van die kerker waarin sado-masochiste hul seksspeletjies beoefen? En wat sal die versteurde Chante Naude-Mulder nog doen om Stefan deel van haar lewe te maak? Lam ter slagting vertel die verhaal van korrupsie, mensehandel, geldwassery, bissare seks en ‘n buitensporige magsdrang teen die agtergrond van die donker bedrywighede van ‘n kultus en die geheimhouding eie aan die hoogste graad van Vrymesselary
Lam ter slagting by Madelein Rust – eBook Details
Before you start Complete Lam ter slagting PDF EPUB by Madelein Rust Download, you can read below technical ebook details:
- Full Book Name: Lam ter slagting
- Author Name: Madelein Rust
- Book Genre:
- Series Detail:
- ISBN #
- ASIN #
- Edition Language: Afrikaans
- Date of Publication: January 1, 2018
- PDF / EPUB File Name: Lam_ter_slagting_-_Madelein_Rust.pdf, Lam_ter_slagting_-_Madelein_Rust.epub
- PDF File Size: 1.1 MB
- EPUB File Size: 936 KB
[PDF] [EPUB] Lam ter slagting Download
If you are still wondering how to get free PDF EPUB of book Lam ter slagting by Madelein Rust. Click on below buttons to start Download Lam ter slagting by Madelein Rust PDF EPUB without registration. This is free download Lam ter slagting by Madelein Rust complete book soft copy.
نقد و بررسیها
هنوز بررسیای ثبت نشده است.